[00:00.16]Ek Wil Vir Jou - Laurika Rauch [00:01.14]Written by:Christa Steyn [00:27.99]Jy met jou drome en gedagtes in jou oë [00:34.93]Jy met jou vrede wat in elkeen hoop en glo [00:41.26]Jy met jou deernis jou geduld en jou verstaan [00:48.50]Jy wat jou seer alleen wil dra [00:56.18]Ek wil vir jou [01:02.01]Somer wees en stilte gee [01:05.29]Ek wil vir jou [01:08.31]Die son gaan haal die wind die see [01:11.83]Ek wil so graag [01:16.81]Myself vir jou gee [01:22.83]Ek wil vir jou [01:28.55]Somer wees en stilte gee [01:32.19]Ek wil vir jou [01:34.77]Die son gaan haal die wind die see [01:38.27]Ek wil so graag [01:43.43]Myself vir jou gee [01:58.73]Jy met jou woorde en gebede in jou hart [02:05.18]Jy met jou vreugde so in oorvloed uit jou hand [02:11.71]Jy met jou wysheid jou geloof in elke dag [02:18.35]Jy met die seer agter jou lag [02:25.89]Ek wil vir jou [02:31.46]Somer wees en stilte gee [02:35.12]Ek wil vir jou [02:37.77]Die son gaan haal die wind die see [02:41.03]Ek wil so graag [02:46.14]Myself vir jou gee [02:52.28]Ek wil vir jou [02:58.20]Somer wees en stilte gee [03:02.06]Ek wil vir jou [03:04.69]Die son gaan haal die wind die see [03:07.70]Ek wil so graag [03:10.90]Myself [03:12.75]Myself vir jou gee